
Ваша оценка0
(0)
Saartjie Omnibus 6
In hierdie omnibus, wat n?g drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar o?, se avonture voortgesit. Daar kuier ’n seun in Lynnekom en hy en Saartjie kom sommer van die intrapslag af nie oor die weg nie. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word.
Жанры
Возрастные ограничения:
18+
Рейтинг LiveLib
0
0 оценок
Ваша оценкаРецензии
На эту книгу еще нет ни одной рецензии. Ваша может стать первой.
Цитаты
Еще не добавлена ни одна цитата из книги. Ваша может стать первой.
Подборки с этой книгой
Еще нет ни одной подборки с этой книгой. Ваша может стать первой.







































